or sign in with e-mail
by Cobra Nov 17, 2007 category : Miscellaneous / Misc. poems
Ek sit en wonder Oor die volgende dag Lek ek my wonde Of gaan ek bietjie lag. Elke dag is onseker Gaan ek dit maak? Is dit verseker n baie lang wag. Net tyd kan jou se Wat jy in jou lewe sal he Maar tyd is kosbaar en skaars En elke dag begin nie altyd vars. Ek sit nogsteeds en wonder Oor die volgende dag Lek ek my wonde Of gaan ek bietjie lag.
by I Seem to be the Heartless
I dunno why but this is my fave!!!! Very well done cuz Net een ding: Gaan ek sit maak? Moet 'sit' nie 'dit' wees nie? Or is my Afrikaans a little bit confused (giggle)